Modulekode | RPD 481 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Voortgesette studie van die proses van navorsing. Dit sluit die implementering van die goedgekeurde navorsingsprotokol en die dokumentasie en voorlegging van die voltooide navorsingprojek in. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANP 210, RPD 380, SEP 110/ZUL 110, AKU 303, AKU 381, AKU 382, ART 381, ART 382, ELH 121, ELH 122, AIM 101 |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App